Hoërskool   Laerskool   Kleuterskool   Koshuis  
PROSPEKTUS
As enigste Afrikaanse Hoër- en Laerskool in Stella is die Hoërskool Stella bewus van sy verantwoordelikheid om 'n bydrae te lewer tot die opvoeding van sy leerlinge volgens Afrikaanse tradisie, gegrond op Christelike norme. Gesien in die lig van die skool se roeping, stel die skool hoë eise aan sy leerlinge ten opsigte van pligsbesef, toewyding, netheid, dissipline, wellewendheid en 'n gebalanseerde lewensuitkyk. Die skool se missie is hierby ter insae.
Die skool se vakkeuse en kursusse is beplan om voorsiening te maak vir voortgesette studie aan universiteite, technikons en kolleges, en maak ook voorsiening vir leerlinge wat onmiddelik na hulle skoolopleiding tot 'n beroep wil toetree. Bestudeer gerus die vakkeuses en skakel waar onsekerheid mag voorkom.
 
         
 
 
Welkom by Stella Hoërskool
 
  • Atletiek
  • Rugby
  • Netbal
  • Swem
  • Tweekamp en Landloop
  • Pom-Pom Meisies
  • Tennis
  • Krieket
  • Mini-hokkie
  • HOËRSKOOL HOKKIE
  • SKIET
 
Sporthoof Hoërskool & Laerskool Atletiek
Bredenkamp Bruwer Tel: 0539830021 druk 1
  Epos: stellasport@lantic.net
   
Sporthoof Hoërskool Rugby
Julian Fincham Tel: 0539830021 druk 1
  Epos: stellasport@lantic.net

Sporthoof Laerskool Rugby
Hendrik Jacobs Tel: 0539830021 druk 1
  Epos: stellasport@lantic.net
 
Sporthoof Hoërskool Netbal
Marlene Byleveld Tel: 0539830021 druk 1
  Epos: stellasport@lantic.net

Sporthoof Laerskool Netbal
Christa Vermeulen Tel: 0539830021 druk 1
Epos: stellasport@lantic.net
Sporthoof Tweekamp, Swem & Tennis
Gerda Bothma Tel: 0539830021 druk 1
  Epos: stellasport@lantic.net
 
Sporthoof Tweekamp, Swem & Tennis
Gerda Bothma Tel: 0539830021 druk 1
  Epos: stellasport@lantic.net
 
 
 
Sporthoof Tweekamp, Swem & Tennis
Gerda Bothma Tel: 0539830021 druk 1
  Epos: stellasport@lantic.net

Sporthoof Laerskool Tennis
Alida Croucamp Tel: 0539830021 druk 1
  Epos: stellasport@lantic.net
 
Sporthoof Hoërskool Krieket
Hendrik Jacobs Tel: 0539830021 druk 1
  Epos: stellasport@lantic.net

Sporthoof Laerskool Krieket
Julian Fincham Tel: 0539830021 druk 1
  Epos: stellasport@lantic.net
 
Sporthoof Hoërskool Hokkie
Ramona
van der Merwe
Tel: 0539830021 druk 1
Epos: stellasport@lantic.net

Algemene Inligting

25 Junie 2015
Geagte mini-hokkie ouers

Die nuwe seisoen is om die draai en ons wil graag 'n paar reëlings deur gee.

Oefentye:
Ons gaan Dinsdae en Donderdae 15:00-16:00 oefen.

Toerusting:
Die skool beskik oor mini-hokkie stokke asook balle om mee te oefen. Indien u dalk
vir u dogter 'n stok en bal wil koop om mee te oefen of te speel, is u meer as welkom.
Maak asb. net seker dat dit die regte grootte is. Meeste sportwinkels hou die
toerusting aan. Dit is natuurlik ook baie belangrik om "shinpads" en 'n mondskerm te
dra en ek sal aanbeveel dat u dit aanskaf om u dogter se veilgheid op die baan te
verseker.

Kleredrag:
Daar sal in dieselfde drag as die netbaldogters gespeel word. Die dogters sal dan
ook die blou hokkie/rugby kouse van die skool moet aankoop.
Die klere asook kouse is by Erika Fourie beskikbaar teen:

Toppie R75

Rompie R75

Kouse R45

 

Dit moet so gou as moontlik by haar bestel word sodat ons dit kan ontvang wanneer
die skool begin.
Erika - 082 314 4512

Wedstryde:
Die datums vir die jaar se wedstryde is reeds vasgestel en is as volg:

12 Augustus 2015 - Sannieshof

19 Augustus 2015 - Schweizer-Reneke

26 Augustus 2015 - Vryburg (Laerskool Stellaland)

 

Vir elke wedstryd is daar 'n inskrywingsfooi van R10 en skoolvervoer sal beskikbaar
wees.

Meer inligting oor die westryde sal op die "Communicator" gegee word.

Vir enige ander navrae skakel my gerus. Ons sien uit na die jaar.

Groete
Ramona van der Merwe
083 395 1465
Hanri Malan
081 538 2737



 

Sporthoof Hoërskool Hokkie
Ramona
van der Merwe
Tel: 0539830021 druk 1
Epos: stellasport@lantic.net

Algemene Inligting

25 Junie 2015
Geagte ouers

Ons gaan die jaar vir die eerste keer hokkie aanbied vir die Hoërskool. Ons gaan slegs twee dogterspanne vorm. Daar is baie belangstelling en die idee is om ‘n o/15 en 0/19 span saam te stel.

Oefentye:
Gedurende die derde kwartaal ons gaan Dinsdae en Donderdae 16:00-17:30 oefen.
In die winter vakansie gaan ons ook ‘n oefening inwerk. Dit sal op Dinsdag 14 Julie 2015 plaasvind.

  • 09:00 -11:00 Oefening
  • 11:00 -12:00 Reëlbespreking
  • 14:00 - 15:30 Oefening

Dogters moet asb. hul eie eet- en drinkgoed saam bring.
Alle dogters wat die oefendag gaan bywoon moet asb. voor of op 3 Julie 2015 ‘n boodskap aan my stuur met hul naam, van en ouderdomsgroep. Ek sal dit verkies dat almal wat die jaar wil speel hierdie dag bywoon.

Toerusting:
Daar word van elke dogter verwag om ‘n stok en bal aan te skaf. Die skool het ongelukkig slegs mini-hokkie stokke. Ek verwag van geen dogter om die duurste stok op die mark aan te skaf nie.
Meeste sportwinkels het stokke vanaf R190 af beskikbaar en balle teen R30. Maak asb. seker dat die stok die regte grootte is en geen metaal bevat nie.

Kleredrag:
Daar sal in dieselfde drag as die netbaldogters gespeel word. Die dogters sal dan ook die blou hokkie/rugby kouse van die skool moet aankoop.
Die klere asook kouse is by Erika Fourie beskikbaar teen:

  • Toppie R75
  • Rompie R75
  • Kouse R65

Dit moet so gou as moontlik by haar bestel word sodat ons dit kan ontvang wanneer die skool begin.
Erika - 082 314 4512

Wedstryde:
Die voorlopige datums is as volg:

  • 25 Julie 2015 - Orkney
  • 1 Augustus 2015 - Sannieshof
  • 15 Augustus 2015 - Potchefstroom

Vir elke wedstryd is daar ‘n inskrywingsfooi wat gewoonlik R10 is en skoolvervoer sal beskikbaar wees.

Meer inligting oor die westryde sal op die “Communicator” gegee word.

Vir enige ander navrae skakel my gerus.

Groete
Ramona van der Merwe
083 395 1465



 

 
 
Belangrike Inligting

Volg ons op   facebook

Borg van die 1ste rugbyspan se sportsakke

Baie dankie aan Mnr. Kobus Poggenpoel en seuns van Poggenpoel Boerdery vir die borg van die 1ste rugbyspan se sportsakke.
Die manne het Maandag, 13 Maart 2017, hul eerste wedstryd teen Bloemhof gespeel en nie net het die span spoggerig gelyk nie maar hulle wen die wedstryd met 66 - 0.
Baie geluk aan Mnr. Bredenkamp Bruwer en sy span, julle begin die seisoen goed.
#StellaTrots

Trotse borg van ons sport klere

 
         
 
 
 
Besoekers
 
   
   
 
   
   
 
 
Adverteer op hierdie webwerf en ondersteun Stella Hoërskool
 
 
Vir meer inligting om hier te adverteer kontak
stellaADS@kreativan.co.za
081 440 6455