Hoërskool   Laerskool   Kleuterskool   Koshuis  
PROSPEKTUS
As enigste Afrikaanse Hoër- en Laerskool in Stella is die Hoërskool Stella bewus van sy verantwoordelikheid om 'n bydrae te lewer tot die opvoeding van sy leerlinge volgens Afrikaanse tradisie, gegrond op Christelike norme. Gesien in die lig van die skool se roeping, stel die skool hoë eise aan sy leerlinge ten opsigte van pligsbesef, toewyding, netheid, dissipline, wellewendheid en 'n gebalanseerde lewensuitkyk. Die skool se missie is hierby ter insae.
Die skool se vakkeuse en kursusse is beplan om voorsiening te maak vir voortgesette studie aan universiteite, technikons en kolleges, en maak ook voorsiening vir leerlinge wat onmiddelik na hulle skoolopleiding tot 'n beroep wil toetree. Bestudeer gerus die vakkeuses en skakel waar onsekerheid mag voorkom.
 
         
 
 
Pri-primer Graad R
 
  • Klasfotos
  • iNLIGTING
  • SKOOLFOOIE
  • GRAAD R KONSERT
 
 
Benodighede lys Graad R 2016
  • 1 Pak Uitdraai kryte
  • 1 Pak Inkleurkryte
  • Waslap ( met ‘n ophang lissie)
  • Waterbeker (met ‘n oortjie om op te hang )
  • 1 Boks Tissues
  • Ekstra stel klere (elke dag in die tas ) vir ingeval.
  • Foto van kleuter

 

Mamma maak asseblief seker alles is netjies gemerk, veral die kryte.

 

Graad R

SKOOLTYE:  
Somer tye:  
Maandae 7:30 – 12:00
Dinsdag – Vrydag 7:00 – 12:00
(Leerders moet elke dag om 7:30 by die skool wees)

Winters tye: 
Elke dag 7:30 – 12:00
(Leerders moet om 8:00 by die skool wees)

SKOOLGELDE:        
Klasgelde is tans R500 per kind per maand, gelde gaan aangepas word in 2016.

SKOOLDRAG:
Skoolhempie met Hoërskool Stella se Logo op.
Kostes beloop R75
Bestelvorms sal in 2016 aan u gegee word.
Hempies word elke Maandag, Woensdag  en Vrydag aangetrek en met enige skoolverwante uitstappie of sport.

UITSTAPPIES:          
Ons probeer om elke kwataal op ‘n uitstappie te gaan,
Ouers  is ook altyd welkom  om  saam te gaan, asook boeties en sussies.

SKOOLWERK:         
Die Graad R klas volg ‘n vasgestelde Kurrikulum , dus is dit belangrik dat u kind elke dag, of so veel as moontlik skool moet bywoon. Dit is om te verseker dat u kind sy/haar werk self kan doen en dat ons die Kurrikulum op tyd kan voltooi.

EKSTRA AKTIWITEITE:       
Daar word Vrydae Beaux Arts aangebied in klastyd.
Abacus Wiskunde word deur Terina van Rensburg
Aangebied op Dinsdae na skool.
Geen van hierdie aktiwiteite is verpligtend nie, dit is u keuse of u kind daaraan kan deelneem.

Vir enige verdere navrae kan u my gerus skakel
Linda Cilliers 076 934 6703

 
 
 
 
Belangrike Inligting

Volg ons op   facebook

Vir enige navrae skakel
Linda Cilliers 076 934 6703


Benodighede lys Graad R 2017

Graad R benodighedelys 2017

Benodighedelys Graad R
• 1 Pak Uitdraai kryte
• 1 Pak Inkleurkryte
• Waslap ( met 'n ophang lissie)
• Waterbeker (met 'n oortjie om op te hang )
• 1 Boks Tissues
• 1 Groot Pritt
• Ekstra stel klere (elke dag in die tas ) vir ingeval.
• Foto van kleuter




SKOOLTYE 2016

Somer tye:
Maandae 7:30 – 12:00
Dinsdag – Vrydag 7:00 – 12:00
(Leerders moet elke dag om 7:30 by die skool wees)

Winters tye:
Elke dag 7:30 – 12:00
(Leerders moet om 8:00 by die skool wees)

SKOOLDRAG 2016
Skoolhempie met Hoërskool Stella se Logo op.
Kostes beloop R75
Bestelvorms sal in 2016 aan u gegee word.
Hempies word elke Maandag, Woensdag en Vrydag aangetrek en met enige skoolverwante uitstappie of sport.
UITSTAPPIES 2016
Ons probeer om elke kwataal op ‘n uitstappie te gaan,
Ouers  is ook altyd welkom  om  saam te gaan, asook kleiner boeties en sussies.
SKOOLWERK 2016
Die Graad R klas volg 'n vasgestelde Kurrikulum , dus is dit belangrik dat u kind elke dag, of so veel as moontlik skool moet bywoon. Dit is om te verseker dat u kind sy/haar werk self kan doen en dat ons die Kurrikulum op tyd kan voltooi
EKSTRA AKTIWITEITE 2016
Daar word Vrydae Beaux Arts aangebied in klastyd.
Abacus Wiskunde word deur Terina van Rensburg
Aangebied op Dinsdae na skool.
Geen van hierdie aktiwiteite is verpligtend nie, dit is u keuse of u kind daaraan kan deelneem.
 
     
     
   
   
 
 
 
 
Adverteer op hierdie webwerf en ondersteun Stella Hoërskool
 
 
Vir meer inligting om hier te adverteer kontak
stellaADS@kreativan.co.za
081 440 6455