Welkom nuwe Graad R leerlinge
#Stellais_pret
Die graad R parkie is kant en klaar. Baie dankie aan al die ouers wat gehelp het met die opgradering van die parkie. Die graad R leerders gaan die parkie baie geniet.
#Stellais_pret
Parkie
Parkie
Parkie
Parkie
Parkie
Parkie
Parkie
Parkie
Die graad R klas spog met 'n splinter nuwe parkie en speel-speel winkel met die naam van 'Vinkel en Koljander'.
Baie dankie aan Juf. Linda Cilliers en haar raakvat graad R mammas vir die inisiatief. Al die goed in die parkie is gemaak uit herwinbare materiale. Tien uit tien vir die span.
#Stellais_pret
Die graad R klas spog met 'n slipnter nuwe opgegradeerde speelgrond. Al die nuwe speelgoed is gemaak uit herwinde materiaal.
© Copyright 2018 Stella Hoërskool | Designed by Kreativan