Hoërskool   Laerskool   Kleuterskool   Koshuis  
PROSPEKTUS
As enigste Afrikaanse Hoër- en Laerskool in Stella is die Hoërskool Stella bewus van sy verantwoordelikheid om 'n bydrae te lewer tot die opvoeding van sy leerlinge volgens Afrikaanse tradisie, gegrond op Christelike norme. Gesien in die lig van die skool se roeping, stel die skool hoë eise aan sy leerlinge ten opsigte van pligsbesef, toewyding, netheid, dissipline, wellewendheid en 'n gebalanseerde lewensuitkyk. Die skool se missie is hierby ter insae.
Die skool se vakkeuse en kursusse is beplan om voorsiening te maak vir voortgesette studie aan universiteite, technikons en kolleges, en maak ook voorsiening vir leerlinge wat onmiddelik na hulle skoolopleiding tot 'n beroep wil toetree. Bestudeer gerus die vakkeuses en skakel waar onsekerheid mag voorkom.
 
         
 
 
Welkom by Stella Hoërskool
 
  • Personeel
  • KLEREBANK
  • BEHEERLIGGAAM
  • Finansies
  • Skool Reëls
  • Klok tye
 
Mev L. Beukes Skoolhoof, Wiskunde  
Mnr B. Bruwer Departementshoof: Fisiese Wetenskap, Wiskunde  
Mnr J.B. Fincham Besigheidstudies, Landboubestuurpraktyk en Teg  
Mnr C.A. van Rensburg Rekeningkunde, Wiskundige Geletterdheid  
Mev M.M.Byleveld Engels, Afrikaans  
Mej. C. vd Berg                          NW, EBW  
Mev A.E. Scholtz Geografie en SW  
Mnr H.L. Jacobs Afrikaans  
Mev M.Steyn Gasvryheidstudies, NW en Teg en LV  
Mev A.L. Storm Rekenaargeletterdheid, IT en RTT  
Mev A. Croukamp JOT, LV en LO  
Mnr H. Vorster SW en Afrikaans  
Mej E. van Zyl    Wiskunde, Afrikaans, Engels en K&K  
Mev. E. Scholtz Lewenswetenskappe, Landbouwetenskap, NW  
Mej. R. Vd Merwe Engels  
Mev. Z. Kotzee Wisk. Graad 4 - 8  
Mev L. Cilliers Graad R  
Mev C.Vermeulen Graad 1 en Remediëring  
Mev G. Bothma Graad 2  
Mev H. Malan Graad 3  
Mev A. Niemann Sekretaresse  
Mev.V van Ronge Sekretaresse  
Mnr Rassie Kleynhans Skoolopsigter  
Mnr James Makuape Algemene werker  
Mev Miekie Miemens Algemene werker  
Mnr Stoffel van Wyk Algemene werker  
Mnr John Obobeng Algemene werker  
Mnr Gert Tadinyane Algemene werker  
Bestellings by Erica Fourie  Tel 082 314 4512

Hoërskool Stella klere-pryslys

 

2016

  Grootte  Prys
Blou sportbaadjie 5-6 en 7-8 jaar R 250.00
Blou sportbaadjie 9-10 jaar R 260.00
  11-12 jaar R 270.00
13-14 jaar R 280.00
Small R 310.00
Medium R 315.00
Large R 320.00
X-large  R 325.00
2x large R 325.00
3x large R 330.00
Sweetpak broek   R160-R190
Skool Trui   R160-R190
Pullover   R150-R180
Grys Bermuda kort broeke   R95-R125
Grys-hipster vir dames   R150-R195
Skool rompies   R150-R180
Blou-skool hemp   R95-R135
Kleurskoolbaadjie / Blazers  slegs vir Hoërskool R480-R520
Skooldasse   R 65.00
Skoolserpe   R 45.00
Golf hemp 5-6 en 13-14 jaar R 100.00
Golf hemp s,m,l,xl,xxl en xxxl R 110.00-R130
Ski pants royal blue/navy   R85-R95
Atletiek broeke s,m,l,xl,xxl en xxxl R85-R95
Atletiek frokkie - seuns   R85-R95
Sport rompie   R 85.00
Sport toppie vir dames   R 85.00
Brutal wit Rugby broek   R 95.00
Rugby kouse no 9-12 R 65.00
Hokkie kouse no 3-5 R 65.00
Hokkie kouse no 9-19 R 65.00
Skool/sport pette   R 75.00
Dameskeppies   R 50.00
Name Title Phone number Email address
Laetitia Beukes
Skoolhoof 0539830021 druk 1 / Faks no: 0539830011 / Sel no: 0842086988 skoolhoofstella@lantic.net
Antionette Niemann
Administrasie: Finansies, inskrywings en oorplasings 0539830021 druk 2 / faks no: 0865590092 adminstella@lantic.net
Venessa van Ronge
Assistent: Skoolhoof, sport en bemarking. 0539830021 druk 1 / Faks no: 0539830011 / Sel no 0796959811 stellasport@lantic.net
Gerda Bothma
Graad 2 Klasonderwyser, Sporthoof Tweekamp, Swem & Tennis 0539830021 druk 1 / Faks no: 0539830011 / Sel no 0829232444 gerbothma@gmail.com
Bredenkamp Bruwer
Atletiek-2kamp/Rugby 1ste span/Krieket O/15/Koshuisvarder Huis Esterhuysen. 0539830021 druk 1 / Faks no: 0539830011 / Sel no 0847080687 Bredenkamp Bruwer
Marlene Byleveld
Sporthoof Hoërskool Netbal/noodhulp tydens skoolure/Bespreking van sale/Prysuitdeling-primêr/Laer- en Hoërskoolkoor/Opedag reëlings 0539830021 druk 1 / Faks no: 0539830011 / Sel no 0722951551 stellasport@lantic.net
Linda Cilliers
Graad R klasonderwyser, Poplapnetbal en Bulletjierugby 053 983 0021 / Faks no: 053 983 0011 / Sel no: 0769346703 lindacilliers
Alida Croucamp
JOT-onderwysers/Sporthoof Laerskool Tennis/SJG en kinderkrans. 0539830021 druk 1 / Faks no: 0539830011 / Sel no 0728139554 stellasport@lantic.net
Julian Fincham
Graad 11 klasonderwyser, Sporthoof Hoërskool Rugby & Laerskool Krieket 0539830021 druk 1 / Faks no: 0539830011 / Sel no 0826829781 julianfincham@gmail.com
Hendrik Jacobs
Graad 10 klasonderwyser, Sporthoof Hoërskool Krieket & Laerskool Rugby/Sterretjie 0539830021 druk 1 / Faks no: 0539830011 / Sel no 0726570481 hendrik.jacobs52@gmail.com
Zana Kotzee
Graad 5 klasonderwyser, Leerderondersteuningsgroep en Netbalafrigter. 0829443924 stellasport@lantic.net
Hanri Malan
Graad 3 klasonderwyser, Operette en Atletiek-primêre naellope 0539830021 druk 1 / Faks no: 0539830011 / Sel no 0815382737 stellasport@lantic.net
Elrien Morgenrood
Graad 4 klasonderwyser, Netbal - sekondêr O/14 & O/15, Matriekafskeid 0539830021 druk 1 / Faks no: 0539830011 / 0823167779 elrienvzyl@gmail.com
Ansie Scholtz
Graad 12 klasonderwyser, Atletiek-primêre verspring en Netbal O/8 & O/9 0539830021 druk 1 / Faks no: 0539830011 / Sel no 0833610615 stellasport@lantic.net
Elmarie Scholtz
Graad 8 klasonderwyser, Atletiek-diskus, Interhoër-sanggroep, Hoërskoolkoor en Graad 8 konsert 0539830021 druk 1 / Faks no: 0539830011 / Sel no 0846030302 ellascholtz@gmail.com
Martie Steyn
Gasvryheidstudie-onthale, Verversings-prysuitdelingsfunksies en Jeugskou-kulinêre afdeling 0539830021 druk 1 / Faks no: 0539830011 / Sel no 0720747529 stellasport@lantic.net
Amanda Storm
Rekenaarnetwerkspesialis, Sterretjie en Skyfievertoning en hoogtepunte 0539830021 druk 1 / Faks no: 0539830011 / Sel no 0845166077 stellaskool@lantic.net
Ramona vd Merwe
Graad 9 klasonderwyser, Redenaars, Pom-Poms en Sporthoof mini-hokkie en Hoërskool hokkie. 0539830021 druk 1 / Faks no: 0539830011 / Sel no 0833951465 ramonavdm13@gmail.com
Christo van Rensburg
Atletiek-sekondêrespanbestuurder, Skoolfoto's en fotoblad, Krieket O/9, Rugby O/13 0539830021 druk 1 / Faks no: 0539830011 / Sel no 0828728395 cvanrensburg@webmail.co.za
Christa Vermeulen
Graad 1 klasonderwyser,Departemenshoof Grondslagfase/Sporthoof Laerskool Netbal/Atletiek-sekondêre atletiekbyeenkomste en naellope Gr4-12./ Senior Huismoeder-Estrellita Koshuis. 0539830021 druk 1 / Faks no: 0539830011 / Sel no 0825362178 christavermeulen007@gmail.com
Hennie Vorster
Graad 6 klasonderwyser, Krieket (primêre Hoof) O/13/Rugby O/13/Saalbeligting en klankstelsel/Foto's OSOB-saal. 0539830021 druk 1 / Faks no: 0539830011 / 0834302295 hennievorster@yahoo.com
Carla vd Berg
Graad 7 klasonderwyser, Afrigter Mini-hokkie 0539830021 druk 1 / Faks no: 0539830011 /0823464226 carlavanderberg.cvdb@gmail.com
Erika Fourie
Skoolklere, klerebank en Beheerliggaam koshuise 0823144512 efourie@truevb.co.za
Francois Cloete
Beheerliggaam - Sport 0823764441 jfcloete@lantic.net
Richard Hobson
Beheerliggaam 0837850003
Jannie du Plessis
Beheerliggaam 0827868612 doornlaagtejh@gmail.com
Rassie Kleynhans
Beheerliggaam - Faktotum/Skoolopsigter 0539830021 druk 1 / Faks no: 0539830011 / 0837483799 stellasport@lantic.net
Raube Malan
Beheerliggaam Tesourier 0824111667 agristella@lantic.net
Tienie Swanepoel
Beheerliggaam Voorsitter 0834431675 tienieswanepoel@absamail.co.za
Louize van der Ryst
Beheerliggaam Sekretaresse 0828257540 riaanvdr@lantic.net
Ouers: T. Swanepoel
(Voorsitter)
  T Geldenhuys    (Ondervoorstitter)
  L. van der Ryst  (Sekretaresse)
  R. Malan
 

H. Heroldt
(Tesourier)

 

E. Fourie

 

F. Cloete

Skoolhoof: L. Beukes
Opvoeders: B. Bruwer
 

C. Vermeulen

   
Nie-Opvoeder: R. Kleynhans
Finansies 2018 - Laai dokument af
Bankbesonderhede skool
Hoërskool Stella
FNB Stella
Tak nr: 240301
Rek nr: 6243 725 3496
Verw: Naam & Van/rek nr
Email/faks bewys van betaling na: 053 983 0011 of adminstella@lantic.net

1.     VISIE EN MISSIE

1.1 Visie
Hoërskool Stella is die helderste ster aan dieAfrikaanse plattelandse skole hemelruim.

1.2 Missie

Die leuse van Hoërskool Stella "Opoffering oorwin", sal ten volle uitgeleef word deur:

  1. Christelike opvoeding aan elke leerder te bied as toerusting vir die eise van die volwasse lewe deur waardes soos lojaliteit, vertroulikheid, selfdissipline, respek, trots, eerlikheid en verantwoordelikheid te vestig.
  2. Aan elke leerder geleentheid te bied vir optimale ontwikkeling van verstandelike,fisieke, emosionele, psigologiese en sosiale vermoëns.
  3. Kwaliteit onderwys in Afrikaans te bied deur alle beskikbare fisiese en menslikehulpbronne optimaal te benut, te bestuur en professionele etiek te handhaaf.
  4. Erkenning van die individualiteit en alle ander basiese menslike regte volgens dieGrondwet van die Republiek van Suid-Afrika.
  5. ’n Opvoedkundige omgewing te skep wat bevorderlik is vir die optimale ontwikkelingvan elke leerder.
  6. Fisieke en emosionele sekuriteit en geborgenheid te bied aan elke leerder en personeellid.
  7. ’n Gemoedelike atmosfeer te skep wat bevorderlik is vir die effektiewe kommunikasie tussen al die persone wat geassosieer word met die skool.
  8. Die bevordering van doeltreffende vennootskapsverhoudings en mede-eienaarskap tussen alle leerders, personeel, beheerliggaamlede, ouers, donateurs en die breë gemeenskap.
  9. Die maksimale groei en potensiaalontwikkeling van alle personeellede te verseker.

2.      HUISHOUDELIKEREëLS

2.1 Voorkoms van leerlinge

Die persoonlike voorkoms en kleredrag van ’n leerling moet voldoen aan die norme wat normaal weg aanvaar word in die gemeenskap wat deur die skool bedien word.

2.2  Gedrag en optrede van leerlinge

2.2.1   Leerlinge moet die skool tydens die vasgestelde skoolure stiptelik bywoon. ’n Leerling mag nie gedurende skoolure sonder die skoolhoof se verlof uit ’n klas afwesig wees of die skoolterrein verlaat nie. In ’n geval van afwesigheid moet die ouers ’n rede aan die skoolhoof verstrek.
2.2.2  Terwyl ’n leerling onder die skool se toesig is, mag hy nie ’n medeleerling se liggaamlike welsyn benadeel of in gevaar stel nie, en mag hy nie wapens, speelgoed of stowwe wat liggaamlike besering kan veroorsaak, in sy besit hê nie.
2.2.3   Geen leerling mag op die skoolterrein of in die skoolgeboue rook nie.
2.2.4  Terwyl hy onder die skool se toesig is, mag ’n leerling nie dwelmmiddels of alkoholiese drank of aanstootlike leesstof of materiaal in sy/haar besit hê of aan ’n ander gee nie.
2.2.5  Skooleiendom, of enigiets by die skool wat die eiendom is van iemand anders, mag nie beskadig, ontsier of besoedel word nie.
2.2.6  ’n Leerling mag nie sonder die skoolhoof se verlof ’n selfaangedrewe voertuig op die skoolterrein bestuur of parkeer nie.
2.2.7  Selfone word verbied. Selfone moet afgeskakel wees tydens skoolure. Selfone mag nie ter hand geneem word nie.

2.3   Deelname aan skoolprogram

2.3.1  ’n Leerling moet deelneem aan die opvoedingsprogramme soos deur die Onderwysdepartement voorgeskryf, tensy vrystelling deur die Departement verleen is.
2.3.2  Wanneer ‘n leering hom vrywillig by ‘n buitemuurse skoolbedrywigheid aangesluit het, moet hy sy verpligtinge en verantwoordelikheid in verband daarmee stiptelik nakom, tensy hy deur die skoolhoof daarvan vrygestel word.
2.3.3  Geen leerling mag minagting teenoor die Republiek van Suid-Afrika se nasionale simbole of die   skool se kodes openbaar nie.
2.3.4   Leerlinge mag nie die ordelike gang van onderrig versteur nie.

2.4     Algemeen
Geen leerling mag op enige wyse die naam van die skool in dis krediet bring nie.
2.5     Straf vir oortredinge
Straf sal ooreenkomstig die gedragskode toegepas word.

3.     VAKKEUSE: VERDERE ONDERRIG EN OPLEIDING (VOO)

3.1  Die uitoefening van ’n vakkeuse is ’n uiters belangrike aangeleentheid. Na die Gr. 10-jaar word geen vakveranderinge toegelaat nie. ’n Program om Gr. 9-leerders te begelei na ’n sinvolle vakkeuse, word aangebied.

 

3.2 Vakkeuse:Gr10-12

Fundamentele Komponent
*Afrikaans Huistaal
*Engels EersteAddisioneleTaal
*Wiskunde of Wiskundige Geletterdheid *Lewensori nteringë
Keuse Komponent
*Fisiese Wetenskappe of Besigheidstudies of Rekenaartoepassingstegnologie
*Inligtingstegnologie of Lewenswetenskappe of Landboupraktyk
*Rekeningkunde of Geografie of Gasvryheidstudies of Landbouwetenskap (Gr10 en 11)

3.3 Rekenaaropleiding

       *’n Rekenaarprogram word aangebied van Gr. 1 tot Gr. 9 en is verpligtend vir die leerlinge.

4.        ALGEMEEN

4.1 Liggaamlike Opvoeding

Alle leerlinge volg die voorgeskrewe leerprogram in Liggaamlike Opvoeding, behalwe in die geval van leerders wat vanweë mediese redes vrygestel is.

Die volgende reëls moet nougeset nagekom word:
4.1.1 Leerlinge moet in die voorgeskrewe drag Liggaamlike Opvoeding doen.
4.1.2 Indien ’n leerling om een of ander rede nie in staat is om tydens ’n spesifieke periode Liggaamlike Opvoeding te doen nie, moet sodanige leerling ’n verskoningsbrief van sy ouers voorsien of ’n mediese sertifikaat.
4.1.3  Kwytskelding van deelname aan Liggaamlike Opvoeding moet deur ’n mediese sertifikaat gestaaf word.
4.2     Ander
Musiek kan privaat geneem word vanaf Graad R.

4.3    Geestelikeverryking JOT (Jesus our teacher)

Bybelonderrig vir alle grade
Verder word daar jaarliks christelike kampe vir alle leerders gehou.

5.        KO-KURRIKULêRE AKTIWITEITE

5.1     Leerlinge word aangemoedig om deel te neem aan die kulturele en sportaktiwiteite wat deur die skool aangebied word. Ons beskou dit as ’n noodsaaklike aspek van die skool se opvoedingsprogram, en verwag dus dat elke leerling aan minstens een somer- en een wintersport deelneem indien mediese redes dit nie belet nie.
5.2    Wanneer leerlinge hulle verbind het tot die vereniging(s) en sportsoort(e) waaraan hulle gaan deelneem, verwag die skool dat hulle dwarsdeur die jaar alle oefeninge, wedstryde, vergaderings en byeenkomste getrou sal bywoon en hulle verpligtinge sal nakom.

5.3   Kulturele Aktiwiteite

SJG
Operette
Skoolkoor
Redenaars
Talentaand

5.4   Sport

5.4.1 Somersport:

Tennis, Krieket, Atletiek,Tweekamp, Swem

5.4.2 Wintersport:

Rugby, Netbal, Landloop

5.4.3 Ander:

Tennis kan privaat geneem word

5.5   Buitesport (verskeie ander aktiwiteite kan privaat geneem word)

Uithouritte 
Karate
Dans
Jeugskou

6.   SKOOLDRAG

6.1 Seunsdrag

Somersdrag:

Blou kortmouhemp
Grys korbroek
Grys kouse
Swart toerygskoene (wat gepolitoer kan word)
Blou V-nek trui of windjakker (Primêr) of
Kleurbaadjie (Sekondêr)

Winter:

Blou hemp met skooldas
Grys langbroek
Grys kouse
Swart toerygskoene (wat gepolitoer kan word)
Blou V-nek trui of windjakker (Primêr) of
Kleurbaadjie (Sekondêr)

Liggaamlike Opvoeding: Sporthemp/Atletiekfrokkie en -broek

6.2 Dogtersdrag

Somersdrag:

Blou kortmouhemp
Blou sesbaan-romp
Wit sokkies
Swart skoene (wat gepolitoer kan word, Dol Bar of dwarsgespe)
Blou V-nek trui of windjakker (Primêr) of
Kleurbaadjie (Sekondêr)

Wintersdrag:

Blou hemp met skooldas
Grys langbroek
Grys kouse
Swart skoene (wat gepolitoer kan word)
Blou V-nek trui of windjakker (Primêr) of
Kleurbaadjie (Sekondêr)

Liggaamlike Opvoeding: Sporthemp/Atletiekfrokkie en -broek

6.3 Voorkomsvanleerlinge

Besonderhede van sportdrag, netheid van leerlinge, ander reëls, ens. word in die Gedragskode uiteengesit en is by inskrywing beskikbaar.
6.4 ’n Klerebank is by die skool in bedryf. Kontak Mev E. Fourie (082 314 4512).

 

`n Totaal van 10 punte – Ouers word in kennis gestel van detensie, op ’n Vrydagmiddag, direk na skool. Detensie duur 1 ½ uur.
3 x Detensie en oortree steeds – verskyn voor SBL.
Na elke detensie – onderwyser aan diens haal punte deur en telling begin van voor.

 
 
Belangrike Inligting

Volg ons op   facebook

 
         
 
 
 
Besoekers
 
   
   
 
   
   
 
 
Adverteer op hierdie webwerf en ondersteun Stella Hoërskool
 
 
Vir meer inligting om hier te adverteer kontak
stellaADS@kreativan.co.za
081 440 6455